Hello, I'm Suané

 

professional Photographer

 

Hi there, welcome to my page. I'm a professional photographer based in Paarl, Western Cape. I've been in the industry since 2013. I have an absolute passion for my work. so, whether it is a newborn, family or wedding shoot, please feel free to make contact.

 

Kind words from clients

Ag Suané,

Jou fotos is alweer net absoluut asemrowend!!

Dankie vir elke foto, vir jou liefde, moeite en tyd wat daarin gegaan het, en dat jy kans gesien het vir ons choas!!

Dis pragtige fotos wat jy bitter mooi vasgevang het! Well done!

Dankie vir als, sal verseker weer 'n volgende sessie by jou doen.

Baie Liefde

~Anél Kruger

Sjoe baie dankie, dis die mooiste fotos.

Ai eks so dankbaar, bitter baie dankie vir die moeite en al die fotos, dis baie baie mooi en kosbaar.

Waardeer jou.

~Rosemary de Koker

 

Dit is ongelooflik! O my word! Ek kan nie glohoe goed jy dit gecapture het nie!!!!!! Letterlik presies wat ek wou he en soveel beter uitgekom as wat ek imagine het in my kop. So baie baie dankie. Eks so bly my sussie het vir jou gevind om ons gesin te capture.

~Martinet